RIGTERS 8:2
RIGTERS 8:2 Bybel vir almal (ABA)
Maar hy het vir hulle gesê: “Julle het baie meer gedoen as ek. Die mense van die Efraim-stam het later gekom maar hulle het meer gedoen as die familie Abiëser.
RIGTERS 8:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar hy sê vir hulle: Wat het ek nou gedoen in vergelyking met julle? Is die na-oes van Efraim nie beter as die wynoes van Abiëser nie?
RIGTERS 8:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
maar hy het vir hulle gesê: “Wat het ek gedoen in vergelyking met julle? Was die na-oes van Efraim se druiwe nie in hierdie geval baie beter as die volle oes van Abiëser nie?
RIGTERS 8:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het vir hulle gesê: “Wat het ek nou eintlik vermag in vergelyking met julle? Is Efraim se naoes nie beter as Abiëser se druiweoes nie?
RIGTERS 8:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy sê vir hulle: Wat het ek nou gedoen in vergelyking met julle? Is die afoes van die druiwe van Efraim nie beter as die oesjaar van Abiëser nie?