RIGTERS 8:17
RIGTERS 8:17 Bybel vir almal (ABA)
Hy het ook die toring van Pniël omgegooi en hy het die mans van die stad doodgemaak.
Deel
Lees RIGTERS 8RIGTERS 8:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die toring van Pnuel het hy omgegooi en die manne van die stad gedood.
Deel
Lees RIGTERS 8RIGTERS 8:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het ook die toring van Pniël platgeslaan en die mense van die stad doodgemaak.
Deel
Lees RIGTERS 8