RIGTERS 6:8
RIGTERS 6:8 Bybel vir almal (ABA)
het die Here 'n profeet na hulle toe gestuur. Die profeet het vir hulle gesê: “Die Here, die God van Israel, sê: Ek het julle uit Egipte gebring waar julle slawe was.
Deel
Lees RIGTERS 6RIGTERS 6:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
het die HERE 'n profeet na die kinders van Israel gestuur, en dié het vir hulle gesê: So spreek die HERE, die God van Israel: Ek self het julle laat optrek uit Egipte en julle uit die slawehuis uitgelei
Deel
Lees RIGTERS 6RIGTERS 6:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
het Hy 'n man gestuur om onder die Israeliete as profeet op te tree, en hy het vir hulle gesê: “So sê die Here die God van Israel: Ek het julle uit Egipte laat wegtrek en Ek het julle uit die plek van slawerny bevry.
Deel
Lees RIGTERS 6