RIGTERS 6:40
RIGTERS 6:40 Bybel vir almal (ABA)
God het dit daardie nag so gedoen. Die wol was droog, en daar was dou op die grond.
Deel
Lees RIGTERS 6RIGTERS 6:40 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die HERE het daardie nag so gedoen: op die vlies alleen was dit droog, maar oral op die grond was daar dou.
Deel
Lees RIGTERS 6RIGTERS 6:40 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daardie nag het God dit so laat gebeur: net die wol was droog en oral op die grond was daar dou.
Deel
Lees RIGTERS 6