RIGTERS 6:34
RIGTERS 6:34 Bybel vir almal (ABA)
Toe het die Gees van die Here in Gideon gekom. Hy het die ramshoring geblaas en die familie Abiëser geroep om saam met hom te kom en hom te help.
Deel
Lees RIGTERS 6RIGTERS 6:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die Gees van die HERE het Gídeon vervul; en hy het op die ramshoring geblaas, en die Abiësriete is agter hom aan opgeroep.
Deel
Lees RIGTERS 6RIGTERS 6:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Gees van die Here het vir Gideon in besit geneem, en hy het die ramshoring geblaas en die Abiësriete opgeroep om hom te volg.
Deel
Lees RIGTERS 6