RIGTERS 6:3
RIGTERS 6:3 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het dit gedoen omdat die Midianiete en die Amalekiete en die Oosmense elke maal gekom het wanneer die Israeliete klaar hulle koring gesaai het.
Deel
Lees RIGTERS 6RIGTERS 6:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want as Israel gesaai het, dan trek die Midianiete en Amalekiete en die kinders van die Ooste uit, en trek teen hulle op
Deel
Lees RIGTERS 6RIGTERS 6:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wanneer die Israeliete iets gesaai het, het die Midianiete teen hulle opgetrek saam met die Amalekiete en ander mense uit die ooste.
Deel
Lees RIGTERS 6