RIGTERS 6:10
RIGTERS 6:10 Bybel vir almal (ABA)
Ek het vir julle gesê: Ek is julle God die Here. Julle woon in die Amoriete se land, maar julle moenie hulle gode dien nie. Julle was nie gehoorsaam aan My nie.”
Deel
Lees RIGTERS 6RIGTERS 6:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Ek het aan julle gesê: Ek is die HERE julle God; julle mag die gode van die Amoriete in wie se land julle woon, nie vrees nie. Maar julle het nie na my stem geluister nie.
Deel
Lees RIGTERS 6RIGTERS 6:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het vir julle gesê: ‘Ek is die Here julle God. Julle mag nie die gode dien van die Amoriete in wie se land julle woon nie.’ Maar julle het nie na My geluister nie.”
Deel
Lees RIGTERS 6