RIGTERS 20:30
RIGTERS 20:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op die derde dag het die ander Israeliete teen Benjamin opgeruk en die manskappe regoor Gibea ontplooi soos die vorige kere.
RIGTERS 20:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die Israeliete het op die derde dag teen die Benjaminiete opgetrek, en soos die vorige kere gevegslinies teen Gibea opgestel.
RIGTERS 20:30 Bybel vir almal (ABA)
Die Israeliete het toe op die derde dag weer gereedgemaak om oorlog te maak teen die Benjamin-mense. Die Israeliete het soos voorheen gereedgestaan om Gibea aan te val
RIGTERS 20:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die kinders van Israel het op die derde dag teen die kinders van Benjamin opgetrek en hulle teen Gíbea opgestel soos die vorige kere.
RIGTERS 20:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die kinders van Israel het op die derde dag teen die kinders van Benjamin opgetrek en hulle opgestel teen Gíbea soos die vorige kere.