YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

RIGTERS 20:20

RIGTERS 20:20 Bybel vir almal (ABA)

Die manne van die Israeliete het uit die kamp gegaan en hulle het gereedgestaan om teen die mense van Gibea oorlog te maak.

Deel
Lees RIGTERS 20

RIGTERS 20:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En die manne van Israel het uitgetrek om te veg teen Benjamin, en die manne van Israel het hulleself in slagorde teen hulle opgestel, na Gíbea toe.

Deel
Lees RIGTERS 20

RIGTERS 20:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Israeliete het hulle manne teenoor Gibea ontplooi om teen die Benjaminiete te veg

Deel
Lees RIGTERS 20

RIGTERS 20:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die manne van Israel het uitgetrek vir die geveg met Benjamin. Die manne van Israel het hulle by Gibea in gevegslinies teenoor Benjamin opgestel.

Deel
Lees RIGTERS 20

RIGTERS 20:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En die manne van Israel het uitgetrek om teen Benjamin te veg; en die manne van Israel het hulle opgestel om teen hulle te veg by Gíbea.

Deel
Lees RIGTERS 20

RIGTERS 20:20 Die Boodskap (DB)

Hulle het hulle gevegsposisies ingeneem en gereedgemaak vir die geveg teen Benjamin.

Deel
Lees RIGTERS 20

RIGTERS 20:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Israeliete het teenoor Gibea stelling ingeneem om teen die Benjaminiete te veg.

Deel
Lees RIGTERS 20
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's