YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

RIGTERS 17:7

RIGTERS 17:7 Bybel vir almal (ABA)

Maar daar was 'n jongman van die stad Betlehem in die land Juda. Hy was van 'n familie wat in Juda gewoon het en hy was 'n Leviet. Hy het eers in Betlehem gewoon. Hy was daar 'n vreemdeling

Deel
Lees RIGTERS 17

RIGTERS 17:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En daar was 'n jongman van Betlehem-Juda, uit die geslag van Juda; hy was 'n Leviet wat daar as vreemdeling vertoef het.

Deel
Lees RIGTERS 17

RIGTERS 17:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar was 'n jongman uit Betlehem in Juda wat aan die Judastam behoort het. Hy was 'n Leviet en het as vreemdeling in Betlehem gewoon.

Deel
Lees RIGTERS 17

RIGTERS 17:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Daar was 'n jong man uit Betlehem in Juda, van 'n familiegroep in Juda, maar hy was 'n Leviet en het daar tydelike verblyf gehad.

Deel
Lees RIGTERS 17

RIGTERS 17:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En daar was 'n jongman uit Betlehem-Juda uit die geslag van Juda, wat 'n Leviet was, en hy het daar as vreemdeling vertoef.

Deel
Lees RIGTERS 17

RIGTERS 17:7 Die Boodskap (DB)

Op ’n dag het ’n jong man, ’n Leviet wat in Betlehem in Juda gebly het, maar nie daar gebore is nie

Deel
Lees RIGTERS 17

RIGTERS 17:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar was ’n jong man in Betlehem in Juda. Hy het aan die Judastam behoort. Hy was ook ’n Leviet. Hy het tydelik in Betlehem gebly.

Deel
Lees RIGTERS 17
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's