RIGTERS 16:20
RIGTERS 16:20 Bybel vir almal (ABA)
Sy het gesê: “Simson, hier is die Filistyne!” En toe Simson wakker word, het hy gedink: Ek sal weer loskom, soos voorheen, ek sal my losruk. Simson het nie geweet die Here is nie meer by hom nie.
RIGTERS 16:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê sy: Die Filistyne op jou, Simson! En toe hy uit sy slaap wakker word, sê hy: Ek sal vry uitgaan soos die vorige kere en my losruk. Want hy het nie geweet dat die HERE van hom gewyk het nie.
RIGTERS 16:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sy sê: “Die Filistyne is hier, Simson!” het hy wakker geskrik en gedink: ek sal weer uitstap soos die vorige kere en my losruk. Maar hy het nie besef dat die Here hom verlaat het nie.
RIGTERS 16:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe sy sê, “Die Filistyne is op jou, Simson!” het hy uit sy slaap wakker geskrik en gedink: “Ek sal uitkom soos elke vorige keer. Ek sal myself losruk.” Hy het egter nie besef dat die HERE van hom gewyk het nie.
RIGTERS 16:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En sy sê: Die Filistyne is op jou, Simson! En hy het uit sy slaap wakker geword en gesê: Ek sal uitgaan soos die vorige kere en my bewe. En hy het nie geweet dat die HERE van hom gewyk het nie.