YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

RIGTERS 16:16

RIGTERS 16:16 Bybel vir almal (ABA)

Delila het die hele dag aangehou vra, sy het nie opgehou nie. Simson het later begin wens hy is dood.

Deel
Lees RIGTERS 16

RIGTERS 16:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En omdat sy hom met haar woorde aldae gepers en by hom aangedring het, het hy so ongeduldig geword, dat hy kon sterf.

Deel
Lees RIGTERS 16

RIGTERS 16:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

So het sy dae lank by hom bly neul en hom lastig geval. Hy het so ongeduldig geraak dat hy kon sterf.

Deel
Lees RIGTERS 16

RIGTERS 16:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

En omdat sy die hele tyd met haar versoeke by hom geneul het en hom lastig geval het, het hy so ongeduldig geraak dat hy kon sterf.

Deel
Lees RIGTERS 16

RIGTERS 16:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En dit het gebeur as sy hom daagliks met haar woorde druk en by hom aangespoor het, sodat sy siel tot die dood gekwel het

Deel
Lees RIGTERS 16

RIGTERS 16:16 Die Boodskap (DB)

Sy het dae lank aangehou neul en kerm totdat hy dit later nie meer kon uithou nie.

Deel
Lees RIGTERS 16

RIGTERS 16:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So het sy dagin en daguit by hom bly neul totdat hy gevoel het hy word gek daarvan.

Deel
Lees RIGTERS 16
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's