RIGTERS 11:30
RIGTERS 11:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jefta het aan die HERE 'n gelofte gedoen en gesê: As U werklik die kinders van Ammon in my hand gee
Deel
Lees RIGTERS 11RIGTERS 11:30 Bybel vir almal (ABA)
Jefta het vir die Here belowe en gesê: “As U my laat wen teen die Ammoniete, en ek lewe nog en ek kom terug by my huis
Deel
Lees RIGTERS 11RIGTERS 11:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jefta het 'n gelofte teenoor die Here afgelê en gesê: “As U die Ammoniete vandag heeltemal oorgee in my mag
Deel
Lees RIGTERS 11RIGTERS 11:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jefta het toe 'n gelofte aan die HERE afgelê. Hy het gesê: “As U werklik die Ammoniete in my hand gee
Deel
Lees RIGTERS 11RIGTERS 11:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Jefta het 'n gelofte aan die HERE gedoen en gesê: As jy die kinders van Ammon sonder versuim in my hand gee
Deel
Lees RIGTERS 11