RIGTERS 1:36
RIGTERS 1:36 Bybel vir almal (ABA)
Die grens van die Amoriete se land het begin by Skerpioen-pas, by die rots, en van daar was die grens hoër teen die berg op.
Deel
Lees RIGTERS 1RIGTERS 1:36 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die grens van die Amoriete was van Skerpioennek, van die rots af, en verder op.
Deel
Lees RIGTERS 1RIGTERS 1:36 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die grens van die Amoriete het by Skerpioenpas by die klip begin en het daarvandaan verder geloop.
Deel
Lees RIGTERS 1