RIGTERS 1:35
RIGTERS 1:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die Amoriete was vasberade om in Har-Geres, Ajalon en Saälbim te bly woon. Toe die Josefstam egter later die oorhand kry, het hulle die Amoriete verplig om vir hulle dwangarbeid te doen.
Deel
Lees RIGTERS 1RIGTERS 1:35 Bybel vir almal (ABA)
Die Amoriete wou nie weggaan uit die stede Har-Geres, Ajalon en Saälbim nie. Maar die Josef-stamme het later sterk geword, en toe moes die Amoriete swaar werk vir die Josef-mense.
Deel
Lees RIGTERS 1RIGTERS 1:35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
sodat die Amoriete verkies het om te bly woon in Har-Heres, in Ájalon en in Saälbim; maar die hand van die huis van Josef was swaar, sodat hulle dienspligtig geword het.
Deel
Lees RIGTERS 1