RIGTERS 1:31
RIGTERS 1:31 Bybel vir almal (ABA)
Die Aser-stam het nie die mense oorwin en weggejaag wat gewoon het in die stede Akko, Sidon, Aglab, Aksib, Gelba, Afek en Regob nie.
Deel
Lees RIGTERS 1RIGTERS 1:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Aser het die inwoners van Akko en die inwoners van Sidon en Aglab en Agsib en Helba en Afik en Rehob nie verdrywe nie
Deel
Lees RIGTERS 1RIGTERS 1:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Aser het nie die inwoners van Akko, Sidon, Aglab, Aksib, Gelba, Afek en Regob verslaan nie.
Deel
Lees RIGTERS 1