RIGTERS 1:28
RIGTERS 1:28 Bybel vir almal (ABA)
Toe die Israeliete 'n sterk volk geword het, het hulle die Kanaäniete swaar laat werk, maar hulle het nooit die Kanaäniete heeltemal weggejaag nie.
Deel
Lees RIGTERS 1RIGTERS 1:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar toe Israel sterk word, het hy die Kanaäniete dienspligtig gemaak; hy het hulle egter nie heeltemal verdrywe nie.
Deel
Lees RIGTERS 1RIGTERS 1:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe die Israeliete sterker geword het, het hulle die Kanaäniete dwangarbeid laat doen maar nie die stede ingeneem nie.
Deel
Lees RIGTERS 1