RIGTERS 1:2
RIGTERS 1:2 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het gesê: “Die Juda-stam moet eerste gaan. Ek sal hulle help om die land te oorwin.”
Deel
Lees RIGTERS 1RIGTERS 1:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die HERE het gesê: Juda moet optrek. Kyk, Ek gee die land in sy hand.
Deel
Lees RIGTERS 1RIGTERS 1:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here het geantwoord: “Juda moet gaan. Ek gee die land oor in sy mag.”
Deel
Lees RIGTERS 1