JAKOBUS 3:7
JAKOBUS 3:7 Bybel vir almal (ABA)
Want 'n mens kan al die verskillende soorte wilde diere en voëls mak maak, ook diere wat kruip en seediere. Die mense hét hulle al klaar mak gemaak.
Deel
Lees JAKOBUS 3JAKOBUS 3:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want elke soort natuur van wilde diere en voëls en kruipende sowel as seediere word getem en is getem deur die menslike natuur.
Deel
Lees JAKOBUS 3JAKOBUS 3:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Alles wat loop, vlieg, kruip of swem, elke soort dier word en is al deur die mens getem
Deel
Lees JAKOBUS 3