JAKOBUS 2:8
JAKOBUS 2:8 Bybel vir almal (ABA)
Die hemelse Koning sê in sy wette in die Ou Testament: “ Jy moet lief wees vir jou naaste soos jy lief is vir jouself.” As julle dit doen, dan het julle 'n goeie ding gedoen.
JAKOBUS 2:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As julle ewenwel die koninklike wet volbring volgens die Skrif: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself — dan doen julle goed.
JAKOBUS 2:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
As julle werklik die wet van die koninkryk van God onderhou soos dit in die Skrif staan: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself,” dan doen julle reg.
JAKOBUS 2:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As julle wel die koninklike wet vervul, volgens die Skrif, “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself,” doen julle goed.
JAKOBUS 2:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As julle die koninklike wet vervul volgens die Skrif: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself, doen julle goed.