JAKOBUS 2:6
JAKOBUS 2:6 Bybel vir almal (ABA)
Maar dit is júlle wat arm mense verneder het. Julle het dit gedoen, maar julle weet goed dat dit die ryk mense is wat vir julle laat swaarkry en dat dit húlle is wat vir julle na die hof toe vat.
Deel
Lees JAKOBUS 2JAKOBUS 2:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar julle het die arm man oneer aangedoen. Is dit nie juis die rykes wat julle oorweldig en julle voor die regbanke sleep nie?
Deel
Lees JAKOBUS 2JAKOBUS 2:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar julle behandel die arm man met minagting. Is dit nie die rykes deur wie julle uitgebuit word nie, en is dit nie hulle deur wie julle voor die hof gesleep word nie?
Deel
Lees JAKOBUS 2JAKOBUS 2:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar julle het die arme oneer aangedoen. Is dit dan nie die rykes wat julle uitbuit, en is dit nie hulle wat julle voor die gereg sleep nie?
Deel
Lees JAKOBUS 2JAKOBUS 2:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar julle het die armes verag. Verdruk rykes jou nie en trek hulle jou nie voor die regterstoele nie?
Deel
Lees JAKOBUS 2