YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JAKOBUS 2:22

JAKOBUS 2:22 Bybel vir almal (ABA)

Nou kan jy verstaan dat Abraham gesê het hy glo in God, want hy het gedoen wat God wil hê. Ja, hy het gedoen wat God wil hê, en dít het gewys dat hy heeltemal in God glo.

Deel
Lees JAKOBUS 2

JAKOBUS 2:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Sien jy dat die geloof saamgewerk het met sy werke en dat die geloof volkome geword het uit die werke?

Deel
Lees JAKOBUS 2

JAKOBUS 2:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy sien dus dat sy geloof met dade gepaardgegaan het en dat dit eers deur dade volkome geword het.

Deel
Lees JAKOBUS 2

JAKOBUS 2:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Kan jy sien dat die geloof meegewerk het met sy dade, en dat vanuit die dade die geloof volkome geword het?

Deel
Lees JAKOBUS 2

JAKOBUS 2:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Sien jy hoe geloof saamgewerk het met sy werke, en deur die werke die geloof volmaak geword het?

Deel
Lees JAKOBUS 2

JAKOBUS 2:22 Die Boodskap (DB)

By hom kan ons mooi sien hoe die verhouding met God en die gehoorsame lewe vir God eintlik saamwerk. Dit is soos twee kante van dieselfde munt. Eers as iemand vir God lewe, is sy verhouding met God soos dit behoort te wees.

Deel
Lees JAKOBUS 2

JAKOBUS 2:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy sien dus dat sy geloof gepaardgegaan het met sy dade, en die geloof uit die dade volmaak geword het.

Deel
Lees JAKOBUS 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's