YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JAKOBUS 2:14

JAKOBUS 2:14 Bybel vir almal (ABA)

My vriende, dit help niks as julle sê dat julle in God glo, maar julle doen nie wat God wil hê nie. As julle so glo, dan sal dit julle nie red nie.

Deel
Lees JAKOBUS 2

JAKOBUS 2:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

WAT baat dit, my broeders, as iemand sê dat hy die geloof het, maar hy het nie die werke nie? Dié geloof kan hom tog nie red nie?

Deel
Lees JAKOBUS 2

JAKOBUS 2:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?

Deel
Lees JAKOBUS 2

JAKOBUS 2:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wat baat dit, my broers, as iemand sê dat hy geloof het, maar hy het nie dade nie? Dié geloof kan hom tog nie verlos nie?

Deel
Lees JAKOBUS 2

JAKOBUS 2:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wat baat dit, my broeders, as iemand sê dat hy geloof het en geen werke het nie? kan geloof hom red?

Deel
Lees JAKOBUS 2

JAKOBUS 2:14 Die Boodskap (DB)

Liewe broers en susters, dink julle dit gaan help as iemand oral rondvertel dat hy glo, maar glad nie soos ’n gelowige optree nie? Die blote gepratery oor geloof is tog nie genoeg om so ’n mens se saak met God reg te maak nie. Luister na die volgende storie en dan sal julle verstaan wat ek bedoel.

Deel
Lees JAKOBUS 2

JAKOBUS 2:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

My broers en susters, wat help dit as ’n mens sê jy het geloof, maar jou lewe wys dit nie? Só ’n geloof kan jou nie verlos nie.

Deel
Lees JAKOBUS 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's