JAKOBUS 2:1
JAKOBUS 2:1 Bybel vir almal (ABA)
My vriende, julle glo in die Here Jesus Christus wat die Koning is. Daarom moet julle nie dink dat een mens belangriker is as 'n ander mens nie.
JAKOBUS 2:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
MY broeders, laat julle geloof in onse Here Jesus Christus, die Here van die heerlikheid, nie wees met aanneming van die persoon nie.
JAKOBUS 2:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
My broers, julle wat glo in ons Here Jesus Christus, die Here aan wie die heerlikheid behoort, moet mense nie volgens hulle uiterlike beoordeel nie.
JAKOBUS 2:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My broers, julle geloof in ons Here Jesus •Christus, die Here van die heerlikheid, moet so wees dat julle nie iemand na die uiterlike beoordeel nie.
JAKOBUS 2:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
My broeders, moenie die geloof in onse Here Jesus Christus, die Here van die heerlikheid, met respek vir die persoon hê nie.