JAKOBUS 1:24
JAKOBUS 1:24 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer hy homself in die spieël gesien het en hy gaan weg, dan vergeet hy dadelik hoe hy gelyk het.
Deel
Lees JAKOBUS 1JAKOBUS 1:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want hy sien homself en gaan weg en vergeet dadelik hoe hy gelyk het.
Deel
Lees JAKOBUS 1JAKOBUS 1:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
hy bekyk homself, gaan van die spieël af weg en vergeet dadelik hoe hy gelyk het.
Deel
Lees JAKOBUS 1JAKOBUS 1:24 Die Boodskap (DB)
Hoe anders is dit nie met iemand wat moeite doen om alles van God se wil te leer nie. Deur na die wil van God te luister word jy mos vry van al die slegte dinge wat jou lewe so deurmekaar kan krap.
Deel
Lees JAKOBUS 1