JESAJA 7:23
JESAJA 7:23 Bybel vir almal (ABA)
“Daardie dag sal elke plek wat vol wingerdstokke was en wat baie geld gekos het, vol dorings en bossies wees.
Deel
Lees JESAJA 7JESAJA 7:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En in dié dag sal elke plek waar duisend wingerdstokke staan, wat die waarde van duisend sikkels silwer het, vir die dorings en distels wees.
Deel
Lees JESAJA 7JESAJA 7:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
“In dié tyd sal elke stuk grond waar 'n duisend waardevolle wingerdstokke gestaan het, oortrek wees van dorings en dissels.
Deel
Lees JESAJA 7