JESAJA 66:9
JESAJA 66:9 Bybel vir almal (ABA)
Jou God die Here sê: “Al die kinders kom van My af, dit is Ek wat besluit dat 'n vrou kinders sal kry.
JESAJA 66:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sou Ek naby die geboorte bring en nie laat baar nie? sê die HERE. Of sou Ek wat laat baar, self toesluit? sê jou God.
JESAJA 66:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sou Ek die moederskoot laat oopgaan en nie 'n geboorte laat plaasvind nie? vra die Here. Of sou Ek wat geboortes laat plaasvind, die moederskoot toesluit? vra jou God.
JESAJA 66:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Sal Ek wat die water laat breek, nie geboorte laat gee nie?” vra die HERE. “Of sal Ek, wat geboorte laat gee, die geboorte terughou?” vra jou God.
JESAJA 66:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sal ek na die geboorte bring en nie laat baar nie? spreek die HERE: Sal Ek die moederskoot laat baar en toesluit? sê jou God.