JESAJA 66:23
JESAJA 66:23 Bybel vir almal (ABA)
Al die mense sal elke Nuwemaan-fees en elke Sabbatdag kom om voor My te buig.
Deel
Lees JESAJA 66JESAJA 66:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En elke maand op die nuwemaan en elke week op die sabbat sal alle vlees kom om te aanbid voor my aangesig, sê die HERE.
Deel
Lees JESAJA 66JESAJA 66:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Elke nuwemaansfees en elke sabbat sal al wat leef, voor My in aanbidding kom buig, sê die Here.
Deel
Lees JESAJA 66JESAJA 66:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En dan, van nuwemaan tot nuwemaan, van Sabbat tot Sabbat, sal alle mense kom om voor My in aanbidding te buig,” sê die HERE.
Deel
Lees JESAJA 66JESAJA 66:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En van die nuwemaan op die ander en van die een sabbat tot die ander sal alle vlees kom om voor My aangesig te aanbid, spreek die HERE.
Deel
Lees JESAJA 66