JESAJA 65:4
JESAJA 65:4 Bybel vir almal (ABA)
Hulle bly in die nag in grafte, hulle kruip daar weg. Hulle eet varkvleis, daar is onrein vleis in hulle borde
JESAJA 65:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wat in die grafte sit en vernag in verborge plekke; wat varkvleis eet, en daar is brokke onrein vleis in hulle skottels
JESAJA 65:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle sit tussen die grafte en bly snags in geheime plekke. Hulle eet varkvleis, en daar is onrein vleis in hulle borde.
JESAJA 65:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
wat in grafte sit, op geheime plekke oornag, wat die vleis van varke eet, met die sous van iets walgliks in hulle potte
JESAJA 65:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
wat tussen die grafte oorgebly het en in die monumente vernag, wat varkvleis eet, en sop van gruwels is in hulle voorwerpe