YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 65:24

JESAJA 65:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Voor hulle nog roep, sal Ek antwoord, terwyl hulle nog praat, sal Ek hulle gebed verhoor.

Deel
Lees JESAJA 65

JESAJA 65:24 Bybel vir almal (ABA)

Ek sal hulle antwoord voordat hulle My roep. Hulle sal net begin bid, dan sal Ek doen wat hulle vra.

Deel
Lees JESAJA 65

JESAJA 65:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En voordat hulle roep, sal Ek antwoord; terwyl hulle nog spreek, verhoor Ek.

Deel
Lees JESAJA 65

JESAJA 65:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Voor hulle nog roep, sal Ek antwoord, terwyl hulle nog praat, sal Ek hulle gebed verhoor.

Deel
Lees JESAJA 65

JESAJA 65:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Nog voordat hulle roep, sal Ek hulle antwoord; hulle sal nog besig wees om te praat, dan verhoor Ek hulle al.

Deel
Lees JESAJA 65

JESAJA 65:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En dit sal gebeur dat voordat hulle roep, Ek antwoord; en terwyl hulle nog praat, sal Ek hoor.

Deel
Lees JESAJA 65

JESAJA 65:24 Die Boodskap (DB)

Ek sal vir hulle gee waarvoor hulle bid, selfs nog voor hulle daarvoor gevra het. Terwyl hulle nog besig is om te bid sal Ek reeds na hulle gebed geluister het.

Deel
Lees JESAJA 65

JESAJA 65:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal hulle antwoord nog voor hulle na My roep. Terwyl hulle vra, sal Ek hulle gebede verhoor.

Deel
Lees JESAJA 65
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's