JESAJA 65:19
JESAJA 65:19 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal ook juig oor Jerusalem, Ek sal vrolik wees oor my volk, want hulle sal nie meer huil en skree nie, hulle sal nie vra dat iemand hulle moet help nie.
Deel
Lees JESAJA 65JESAJA 65:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Ek sal juig oor Jerusalem en bly wees oor my volk; en daarin sal nie meer gehoor word die stem van geween of die stem van geskreeu nie.
Deel
Lees JESAJA 65JESAJA 65:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek sal jubel oor Jerusalem, Ek sal bly wees oor my volk. Daar sal in Jerusalem nie meer iemand gehoor word wat huil of om hulp roep nie.
Deel
Lees JESAJA 65