YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 65:17

JESAJA 65:17 Bybel vir almal (ABA)

“Ek sal nou 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde maak. Niemand sal weer dink aan hierdie hemel en aarde wat nou hier is nie, niemand sal dit onthou nie.

Deel
Lees JESAJA 65

JESAJA 65:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want kyk, Ek skep nuwe hemele en 'n nuwe aarde, en aan die vorige dinge sal nie gedink word en hulle sal in die hart nie opkom nie.

Deel
Lees JESAJA 65

JESAJA 65:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek gaan 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde skep; aan dié wat daar nou is, sal daar nie meer gedink word nie, hulle sal nie onthou word nie.

Deel
Lees JESAJA 65

JESAJA 65:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“ Ja, Ek gaan 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde skep. Aan die vroeëres sal nie meer gedink word nie; dit sal nie in mense se gedagtes opkom nie.

Deel
Lees JESAJA 65

JESAJA 65:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want kyk, Ek skep nuwe hemele en 'n nuwe aarde, en aan die voriges sal nie gedink word en nie in die gedagtes opkom nie.

Deel
Lees JESAJA 65

JESAJA 65:17 Die Boodskap (DB)

Kyk, Ek gaan ’n hemel en aarde maak wat heeltemal nuut is. Niemand sal meer aan die ou een dink nie. Niemand sal daarna terugverlang nie.

Deel
Lees JESAJA 65

JESAJA 65:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Kyk, Ek skep ’n nuwe hemel en ’n nuwe aarde. Die vorige dinge sal nie meer onthou word nie en nie in die gedagte opkom nie.

Deel
Lees JESAJA 65
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's