JESAJA 63:8
JESAJA 63:8 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het gesê: “Regtig, hulle is my volk, hulle is kinders wat nie vir My sal lieg nie.” Daarom het Hy hulle gered
Deel
Lees JESAJA 63JESAJA 63:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want Hy het gesê: Hulle is tog my volk, kinders wat nie sal lieg nie. So het Hy dan vir hulle 'n Heiland geword.
Deel
Lees JESAJA 63JESAJA 63:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het gesê: Hulle is my volk, kinders wat nie ontrou sal word nie. Daarom het Hy hulle gered
Deel
Lees JESAJA 63