JESAJA 63:18
JESAJA 63:18 Bybel vir almal (ABA)
U gewyde volk het net 'n kort tydjie in die land gewoon. Toe het ons vyande gekom en hulle het u tempel verwoes.
Deel
Lees JESAJA 63JESAJA 63:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U heilige volk het dit vir 'n kort rukkie besit; ons teëstanders het u heiligdom vertrap.
Deel
Lees JESAJA 63JESAJA 63:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Kort rukkie kon u gewyde volk u tempel gebruik, maar ons vyande het dit verwoes.
Deel
Lees JESAJA 63