JESAJA 63:16
JESAJA 63:16 Bybel vir almal (ABA)
Ja, U is ons Vader. Abraham of Jakob is nie ons vader nie. Hulle weet nie van ons nie. Here, U is ons Vader, U is nog altyd ons Bevryder, dit is u Naam.
JESAJA 63:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want U is ons Vader! Want Abraham weet van ons nie, en Israel ken ons nie. U, o HERE, is ons Vader; ons Verlosser is van ouds af u Naam.
JESAJA 63:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
U is tog ons vader. Abraham weet niks van ons nie en Israel is nie van ons bewus nie; U, Here, is ons vader, van ouds af is u Naam: Ons Verlosser.
JESAJA 63:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U is immers ons Vader. Ja, Abraham, hy ken ons nie, en Israel, hy erken ons nie; U, HERE, is ons Vader. Ons Losser van altyd af, is u Naam!
JESAJA 63:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U is ongetwyfeld ons vader, al weet Abraham ons nie, en Israel ken ons nie; U, HERE, is ons vader, ons verlosser; u naam is van ewigheid af.