JESAJA 63:10
JESAJA 63:10 Bybel vir almal (ABA)
Maar hulle was opstandig, hulle het sy Heilige Gees hartseer gemaak. Toe het die Here verander. Hy het hulle vyand geword en Hy het teen hulle oorlog gemaak.
JESAJA 63:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar húlle was wederstrewig en het sy Heilige Gees bedroef; daarom het Hy vir hulle in 'n vyand verander: Hy self het teen hulle gestry.
JESAJA 63:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar hulle het in opstand gekom en het sy Heilige Gees bedroef, daarom het die Here vir hulle 'n vyand geword en het Hy self teen hulle geveg.
JESAJA 63:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar hulle, hulle was opstandig en het sy Heilige Gees bedroef. Hy het teenoor hulle in 'n vyand verander; Hy self het teen hulle geveg.
JESAJA 63:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar hulle het in opstand gekom en sy Heilige Gees geplaag; daarom het Hy hulle vyand geword en teen hulle geveg.