JESAJA 56:2
JESAJA 56:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Welgeluksalig is die mens wat dit doen en die mensekind wat daaraan vashou; wat die sabbat hou, sodat hy dit nie ontheilig nie, en sy hand terughou, dat dit geen kwaad doen nie.
JESAJA 56:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Geseënd is almal wat versigtig dit alles doen. Geseënd is elkeen wat my Sabbatdae onderhou deur te weier om dan te werk. En geseënd is almal wat weier om die verkeerde te doen.
JESAJA 56:2 Bybel vir almal (ABA)
Dit sal goed gaan met iemand wat die Sabbatdag nie ontwy nie, en nooit verkeerde dinge doen nie.
JESAJA 56:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Welgeluksalig is die mens wat dit doen en die mensekind wat daaraan vashou; wat die sabbat hou, sodat hy dit nie ontheilig nie, en sy hand terughou, dat dit geen kwaad doen nie.
JESAJA 56:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit gaan goed met die mens wat die sabbat onderhou en dit nie ontheilig nie, wat sorg dat hy niks verkeerds doen nie. Dit gaan goed met die mens wat hom hieraan hou.
JESAJA 56:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gelukkig is die mens wat dit doen, die mensekind wat daarby hou, hy wat die Sabbat onderhou deur dit nie te ontheilig nie, wat sy hand daarvan weerhou om enigiets verkeerds te doen.
JESAJA 56:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Geseënd is die man wat dit doen en die mensekind wat dit aangryp; wat die sabbat bewaar om dit te verontreinig en sy hand bewaar om enige kwaad te doen.