JESAJA 56:10
JESAJA 56:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dié wat oor my volk moet waak, is almal blind, hulle weet niks nie. Hulle is almal stom honde, hulle kan nie blaf nie; hulle lê net, hulle wil net slaap.
JESAJA 56:10 Bybel vir almal (ABA)
Die leiers wat die volk moet oppas, is soos honde wat niks sien nie en niks hoor nie, hulle wil net lê en slaap.
JESAJA 56:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hulle wagte is almal blind, hulle merk niks nie; hulle is almal stom honde wat nie kan blaf nie; wat dromerig lê, lief is om te sluimer.
JESAJA 56:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Israel se wagte is almal blind, hulle neem niks waar nie. Hulle is almal stom honde, hulle kan nie blaf nie; hulle lê daar en maak geluide, hou daarvan om te sluimer.
JESAJA 56:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sy wagte is blind: hulle is almal onkundig, hulle is almal stomme honde, hulle kan nie blaf nie; slaap, lê, lief om te sluimer.