YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 55:9

JESAJA 55:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want soos die hemel hoër is as die aarde, so is my weë hoër as julle weë en my gedagtes as julle gedagtes.

Deel
Lees JESAJA 55

JESAJA 55:9 Bybel vir almal (ABA)

Ja, wat Ek dink en doen, is ver bo wat julle dink en doen, soos die hemel ver bo die aarde is.

Deel
Lees JESAJA 55

JESAJA 55:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want soos die hemel hoër is as die aarde, so is my weë hoër as julle weë en my gedagtes as julle gedagtes.

Deel
Lees JESAJA 55

JESAJA 55:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

soos die hemel hoër is as die aarde, so is my optrede verhewe bo julle optrede en my gedagtes bo julle gedagtes.

Deel
Lees JESAJA 55

JESAJA 55:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“ Want soos die hemel hoër is as die aarde, so is my paaie hoër as julle paaie, en my planne as julle planne.

Deel
Lees JESAJA 55

JESAJA 55:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want soos die hemel hoër is as die aarde, so is my weë hoër as julle weë en my gedagtes as julle gedagtes.

Deel
Lees JESAJA 55

JESAJA 55:9 Die Boodskap (DB)

Soos die wolke ver bo die aarde is, is die manier waarop Ek dinge doen ook ver bo die manier waarop julle dit doen. Hoe Ek dink, is ook baie ver van die manier waarop julle dink.

Deel
Lees JESAJA 55

JESAJA 55:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Want soos die hemel hoër is as die aarde, so is wat Ek doen, hoër as wat julle doen, en my gedagtes hoër as julle gedagtes.

Deel
Lees JESAJA 55
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's