JESAJA 55:4
JESAJA 55:4 Bybel vir almal (ABA)
Want kyk, Ek het vir Dawid gesê hy moet vir die volke wys wie Ek is. Ek het hom 'n koning gemaak wat oor die volke regeer het.
Deel
Lees JESAJA 55JESAJA 55:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kyk, Ek het hom tot 'n getuie van die volke gemaak, tot 'n vors en 'n gebieder van die nasies.
Deel
Lees JESAJA 55JESAJA 55:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het hom 'n getuie gemaak vir die volke, 'n regeerder en gebieder van volke.
Deel
Lees JESAJA 55JESAJA 55:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kyk, 'n getuie vir die volke het Ek hom gemaak, 'n leier, iemand wat bevel voer oor volke.
Deel
Lees JESAJA 55JESAJA 55:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kyk, Ek het hom gegee as 'n getuie vir die volk, 'n leier en bevelvoerder vir die volk.
Deel
Lees JESAJA 55