JESAJA 51:19
JESAJA 51:19 Bybel vir almal (ABA)
Twee dinge het met jou gebeur, en niemand was jammer vir jou nie. Die vyande het jou seergemaak en stukkend geslaan. Die vyande het jou mense laat honger word en het hulle doodgemaak. Wat moet Ek doen sodat dit weer goed kan gaan met jou?
Deel
Lees JESAJA 51JESAJA 51:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hierdie twee dinge het jou oorgekom — wie het medelyde met jou? — verwoesting en verbreking, hongersnood en swaard. Hoe sou ek jou kan troos?
Deel
Lees JESAJA 51JESAJA 51:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Kyk wat het jou alles getref. Wie het nog medelye met jou? Daar is net verwoesting en vernietiging, hongersnood en bloedvergieting. Wie kan vir jou uitkoms gee?
Deel
Lees JESAJA 51