JESAJA 50:5
JESAJA 50:5 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het vir my geleer om te luister, en ek was gehoorsaam aan Hom, ek was nie opstandig nie.
Deel
Lees JESAJA 50JESAJA 50:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die Here HERE het my oor geopen, en Ek was nie wederstrewig nie; Ek het nie agteruitgewyk nie.
Deel
Lees JESAJA 50JESAJA 50:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here my God het my geleer om te luister: ek was nie teen Hom opstandig nie, ek was nie ontrou aan Hom nie.
Deel
Lees JESAJA 50JESAJA 50:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My Heer, die HERE, het my ore oopgemaak, en ek, ja, ek was nie opstandig nie; teruggedeins het ek nie.
Deel
Lees JESAJA 50JESAJA 50:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE HERE het my oor geopen, en ek was nie wederstrewig en het nie teruggedraai nie.
Deel
Lees JESAJA 50