JESAJA 47:3
JESAJA 47:3 Bybel vir almal (ABA)
“Die mense sal sien jy is kaal en hulle sal vir jou kyk en jou spot. Ek, die Here, sal jou straf. Ek straf almal wat verkeerd doen.”
Deel
Lees JESAJA 47JESAJA 47:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat jou skaamte ontbloot word, ja, jou skande gesien word! Ek sal wraak neem en geen mens verskoon nie.
Deel
Lees JESAJA 47JESAJA 47:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jou geslagsdele sal kaal wees, mense sal jou bekyk en jou bespot. Ek, die Here, gaan jou straf, Ek sal niemand verskoon nie.
Deel
Lees JESAJA 47JESAJA 47:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jou naaktheid sal ontbloot word, en ook jou skande sal gesien word. Wraak gaan Ek neem; Ek sal geen mens tegemoetkom nie. ”
Deel
Lees JESAJA 47JESAJA 47:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jou naaktheid sal ontbloot word, ja, jou skande sal gesien word: Ek sal wraak neem, en Ek sal jou nie soos 'n man ontmoet nie.
Deel
Lees JESAJA 47