JESAJA 45:25
JESAJA 45:25 Bybel vir almal (ABA)
Maar die hele nageslag van Israel sal aan die Here behoort. Hulle sal wees soos Hy wil hê hulle moet wees, en hulle sal bly wees daaroor.”
Deel
Lees JESAJA 45JESAJA 45:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
In die HERE sal geregverdig word en hulle beroem die hele geslag van Israel.
Deel
Lees JESAJA 45JESAJA 45:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar al die nakomelinge van Israel sal gered word omdat hulle aan die Here behoort, en hulle sal in Hom roem.
Deel
Lees JESAJA 45JESAJA 45:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Deur die HERE sal die hele nageslag van Israel tot hulle reg kom, en in Hom roem.
Deel
Lees JESAJA 45JESAJA 45:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
In die HERE sal die hele nageslag van Israel geregverdig word en roem.
Deel
Lees JESAJA 45