JESAJA 45:2
JESAJA 45:2 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sê vir Kores: “Ek sal jou lei en Ek sal jou pad gelyk maak. Ek sal die poorte van koper en yster breek sodat jy kan ingaan.
Deel
Lees JESAJA 45JESAJA 45:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek self sal voor jou uit gaan en hoogtes gelykmaak; koperdeure sal Ek verbreek en ystergrendels stukkend slaan.
Deel
Lees JESAJA 45JESAJA 45:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek self sal voor jou uit gaan en hoogtes gelykmaak. Ek sal bronspoorte oopbreek en sluitbalke van yster stukkend kap.
Deel
Lees JESAJA 45