YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 45:10

JESAJA 45:10 Bybel vir almal (ABA)

Dit sal sleg gaan met iemand wat vir sy pa en sy ma sê: “Ek is julle kind, maar hoekom lyk ek so?”

Deel
Lees JESAJA 45

JESAJA 45:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Wee hom wat vir die vader sê: Waarom verwek u? en vir die vrou: Waarom het u weë?

Deel
Lees JESAJA 45

JESAJA 45:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ellende wag vir hom wat vir sy pa sê: “Waarom verwek u 'n kind?” of vir sy ma: “Waarom bring u 'n kind in die wêreld?”

Deel
Lees JESAJA 45

JESAJA 45:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Wee hom wat vir 'n vader sê: “Waarom verwek jy kinders?” of vir 'n vrou, “Waarom krimp jy ineen vir geboorte?” ’ ”

Deel
Lees JESAJA 45

JESAJA 45:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wee hom wat vir sy vader sê: Wat verwek jy? of vir die vrou: Wat het jy gebaar?

Deel
Lees JESAJA 45

JESAJA 45:10 Die Boodskap (DB)

Daar wag teëspoed vir iemand wat sy pa verwyt omdat hy hom gemaak het. Daar wag moeilikheid vir iemand wat vir sy ma vra hoekom sy hom in die wêreld gebring het.

Deel
Lees JESAJA 45

JESAJA 45:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ellende wag vir hom wat vir sy pa sê: ‘Waarom het u ’n kind verwek?’ Of vir ’n vrou: ‘Hoekom het julle ’n kind in die wêreld gebring?’”

Deel
Lees JESAJA 45
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's