JESAJA 43:4
JESAJA 43:4 Bybel vir almal (ABA)
Ek gee ander volke in julle plek, want julle is baie belangrik vir My, en Ek is lief vir julle.
JESAJA 43:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Omdat jy kostelik is in my oë, hooggeag is, en Ek jou liefhet, daarom gee Ek mense in jou plek en volke vir jou lewe.
JESAJA 43:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Omdat jy vir My kosbaar is, omdat Ek jou hoog ag en jou liefhet, gee Ek mense in jou plek, volke in ruil vir jou lewe.
JESAJA 43:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Omdat jy kosbaar is in my oë, geëer is, omdat Ek die Een is wat jou liefhet, gee Ek mense in jou plek, volke in ruil vir jou lewe.
JESAJA 43:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Aangesien jy kosbaar was in my oë, was jy eerbaar, en Ek het jou liefgehad; daarom sal Ek mense vir jou gee en mense vir jou lewe.