YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 43:3

JESAJA 43:3 Bybel vir almal (ABA)

Ja, Ek is julle God die Here, Ek is die Heilige God van Israel wat julle red. Ek gee die mense van die lande Egipte, Kus en Seba in julle plek sodat julle vry kan word.

Deel
Lees JESAJA 43

JESAJA 43:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want Ek is die HERE, jou God, die Heilige van Israel, jou Heiland; Ek het Egipte gegee as losprys vir jou, Kus en Seba in jou plek.

Deel
Lees JESAJA 43

JESAJA 43:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

want Ek is die Here jou God, die Heilige van Israel, jou Redder. Ek gee Egipte as losprys vir jou, Kus en Seba in jou plek.

Deel
Lees JESAJA 43

JESAJA 43:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want Ek is die HERE, jou God, die Heilige van Israel, jou verlosser. Ek gee Egipte as jou losprys, Kus en Seba gee Ek in jou plek.

Deel
Lees JESAJA 43

JESAJA 43:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want Ek is die HERE jou God, die Heilige van Israel, jou Redder: Ek het Egipte as jou losprys gegee, Ethiopië en Seba vir jou.

Deel
Lees JESAJA 43

JESAJA 43:3 Die Boodskap (DB)

Ek is mos die Here jou God wat vir jou sorg. Die hoë God van Israel red jou. Ek het Egipte ter wille van jou opgeoffer. Ek het Kus en Seba vir jou geruil en hulle gestraf.

Deel
Lees JESAJA 43

JESAJA 43:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want Ek is die HERE jou God, die Heilige van Israel, jou Redder. Ek gee Egipte, Kus en Seba as ’n losprys vir jou vryheid.

Deel
Lees JESAJA 43
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's