JESAJA 43:15
JESAJA 43:15 Bybel vir almal (ABA)
Ek is die Here, julle heilige God. Israeliete, Ek het julle gemaak, Ek is julle Koning.”
Deel
Lees JESAJA 43JESAJA 43:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek is die HERE, julle Heilige; die Skepper van Israel, julle Koning.
Deel
Lees JESAJA 43JESAJA 43:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek is die Here, julle heilige God, die Skepper van Israel, julle Koning.
Deel
Lees JESAJA 43JESAJA 43:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek is die HERE, julle Heilige, die Skepper van Israel, julle Koning.”
Deel
Lees JESAJA 43JESAJA 43:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek is die HERE, jou Heilige, die Skepper van Israel, jou Koning.
Deel
Lees JESAJA 43