YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 43:13

JESAJA 43:13 Bybel vir almal (ABA)

Ook hierna sal Ek nog altyd God wees. Niemand kan julle wegvat van My nie. Niemand kan My keer wanneer Ek iets wil doen nie.”

Deel
Lees JESAJA 43

JESAJA 43:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Ook van vandag af is Ek dit, en niemand red uit my hand nie; Ek werk, en wie kan dit keer?

Deel
Lees JESAJA 43

JESAJA 43:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ook hierná is Ek nog God. Uit my mag kan niemand gered word nie. Wat Ek doen, kan niemand ongedaan maak nie.

Deel
Lees JESAJA 43

JESAJA 43:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ook voortaan is Ek die Een; uit my hand kan niemand red nie. Ek sal optree, en wie kan dit ongedaan maak? ”

Deel
Lees JESAJA 43

JESAJA 43:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ja, voor die dag was Ek is hy; en daar is niemand wat uit my hand kan red nie. Ek sal werk, en wie sal dit laat?

Deel
Lees JESAJA 43

JESAJA 43:13 Die Boodskap (DB)

Nou en vir altyd is Ek God. Niks kan by My weggevat word nie. Wat Ek doen, kan niemand verander nie.

Deel
Lees JESAJA 43

JESAJA 43:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Van altyd af is Ek God. Niemand kan uit my hand gered word nie. Wat Ek doen, kan niemand omkeer nie.”

Deel
Lees JESAJA 43
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's